Min 闽语/閩語 Mǐnyǔ | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Volksrepubliek China Republiek van China Singapoer Indonesië Broenei Filippyne Maleisië Mianmar Thailand Kambodja Laos | |
Gebied: | Fujian, Guangdong, Hainan, Zhejiang, Jiangsu, Taiwan | |
Totale sprekers: | 60 miljoen | |
Taalfamilie: | Sino-Tibettaans Chinees Min | |
Skrifstelsel: | Chinese karakters | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | zh
| |
ISO 639-2: | chi/zho
| |
ISO 639-3: | mclr
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Min (Vereenvoudigde Chinees: 闽语, Tradisionele Chinees: 閩語, pinyin: Mǐnyǔ, letterlik: "Min-taal") is 'n Sino-Tibettaanse taal of 'n dialek van Chinees wat in die Volksrepubliek China, die omstrede Republiek van China op Taiwan, Singapoer en deur Chinese oorsese gemeenskappe in Indonesië, Broenei, Filippyne, Maleisië, Mianmar, Thailand, Kambodja en Laos gepraat word. Die taal het sowat 60 miljoen sprekers en is daarmee die vierde mees verspreide dialek van Chinees naas Mandaryns, Wu en Kantonees. Dit word veral in die Suidoos-Chinese provinsies Fujian, Guangdong, Hainan, Zhejiang en Jiangsu gepraat.
Soos die ander Chinese tale word Min met Chinese karakters geskryf.